Ebook Tem Die Tong:  Die Krag Van Gesproke Woorde di Alex Uwajeh edito da Babelcube Inc.
Alta reperibilità

Ebook Tem Die Tong: Die Krag Van Gesproke Woorde

Traduttore:
Zelna Naude
EAN:

9781507176719

Pagine:
50
Formati:
ePub, Mobipocket
Protezione:
Watermark
Acquistabile con o la

Descrizione Ebook Tem Die Tong: Die Krag Van Gesproke Woorde

Die woorde wat jy gebruik is gereedskap vir kommunikasie.  Dit is egter die manier waarop jy hulle gebruik wat die werklike mag het. As jy 'n optimistiese geestesraamwerk het is die kanse baie beter dat jy geleenthede gaan raaksien wanneer hulle opduik.
Die tong het die mag van lewe en dood, en diegene wat daarvoor lief is, sal sy vrugte eet. Want dit wat 'n man dink, in sy  hart, so is hy.  Woorde het krag.  God het die wêreld geskep met woorde.
Die Bybel sê duidelik ons sal iets verklaar en dit sal tot stand kom.  Is jy gereed om die ware krag van gesproke woorde te ontgin?  

€ 2.49
Download immediato
servizio Prenota Ritiri su ebook Ebook Tem Die Tong:  Die Krag Van Gesproke Woorde
Prenota e ritira
Scegli il punto di consegna e ritira quando vuoi

Recensioni degli utenti

e condividi la tua opinione con gli altri utenti