Ebook Vroeë Lesers: Vlak 1 Sigwoord-Boek – 7 Maklik Leesbare Stories Met Sigwoorde di Katrina Kahler edito da KC Global Enterprises Pty Ltd
Alta reperibilità

Ebook Vroeë Lesers: Vlak 1 Sigwoord-Boek – 7 Maklik Leesbare Stories Met Sigwoorde

Traduttore:
Annerie Lemmer
EAN:

9781507122532

Pagine:
1000
Formati:
ePub, Mobipocket
Protezione:
Watermark
Acquistabile con o la

Descrizione Ebook Vroeë Lesers: Vlak 1 Sigwoord-Boek – 7 Maklik Leesbare Stories Met Sigwoorde

As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.
Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy ’n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.
Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur ’n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind ’n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.

€ 2.99
Download immediato
servizio Prenota Ritiri su ebook Ebook Vroeë Lesers: Vlak 1 Sigwoord-Boek – 7 Maklik Leesbare Stories Met Sigwoorde
Prenota e ritira
Scegli il punto di consegna e ritira quando vuoi

Recensioni degli utenti

e condividi la tua opinione con gli altri utenti