Ebook My Monster Sigwoorde Vlak 2 Boek 5 di Kaz Campbell edito da KC Global Enterprises Pty Ltd
Alta reperibilità

Ebook My Monster Sigwoorde Vlak 2 Boek 5

Traduttore:
Madelyn Coetzee
EAN:

9781507116296

Pagine:
1000
Formati:
ePub, Mobipocket
Protezione:
Watermark
Acquistabile con o la

Descrizione Ebook My Monster Sigwoorde Vlak 2 Boek 5

Leer om sigwoorde vlak 2 boek 5 te lees vir beginners. Boek 5 is gekombineer met die sigwoorde wat in my monster vlak 1, boek 1, 2 en 3 gedek is in kort frases en eenvoudige sinne. Elke bladsy bevat 'n prentjie om lees makliker te maak vir kinders. Werk deur hierdie reeks boeke en jy sal instaat wees om jou kinders te leer lees.
Daar is 6 sigwoord boeke in hierdie leer om te lees program. In vlak 1 (enkel woorde en prente) is daar 3 boeke en vlak 2 (kombineer die sigwoorde in eenvoudige sinne) het ook drie boeke. Die boeke in die leer om te lees reeks is almal genommer, begin by boek 1 en werk deur al die boeke.

€ 2.99
Download immediato
servizio Prenota Ritiri su ebook Ebook My Monster Sigwoorde Vlak 2 Boek 5
Prenota e ritira
Scegli il punto di consegna e ritira quando vuoi

Recensioni degli utenti

e condividi la tua opinione con gli altri utenti