Ebook 'n Sigeuner Se Kersfees Soen di Dawn Brower edito da Monarchal Glenn Press
Alta reperibilità

Ebook 'n Sigeuner Se Kersfees Soen

Traduttore:
Bianca Bunge
EAN:

9781071577387

Pagine:
94
Formati:
ePub, Mobipocket
Protezione:
Watermark
Acquistabile con la

Trama Ebook 'n Sigeuner Se Kersfees Soen

Lulia Vasile is die dogter van 'n Romaanse prinses en 'n Graaf se tweede seun. Sy het grootgeword met rolle in 'n reisende teater, optreedes by graafskoue, en het me waarsê gewoeker. Sy vra nie verskoning vir wie sy is nie, en leef die lewe soos sy wil.
Finley Prescott, die Hertog van Clare, verlaat nie sy meenthuis tensy dit nodig is nie. Hy het verantwoordelikhede en mense wat op hom staat maak. Al wat hy wil hê, is om uit de wêreld te verdwyn. Hy doen nie goed in groot byeenkomste nie en gebrek aan sosiale etiket.
Fin en Lulia het 'n geskiedenis. Een wat nie een van hulle vergeet het nie. Toe hulle weer ontmoet word hulle saamgetrek. Na daardie toevallige ontmoeting deel hulle 'n magiese soen. Onderweg ontdek hulle dat die ding wat 'n persoon soms nodig het, nie is wat hulle sou verwag het nie.  

€ 3.49
Download immediato
servizio Prenota Ritiri su ebook Ebook 'n Sigeuner Se Kersfees Soen
Prenota e ritira
Scegli il punto di consegna e ritira quando vuoi

Recensioni degli utenti

e condividi la tua opinione con gli altri utenti