Ebook Die Avonture Van Knypie Krap En Ramon D'escargot di Dan Alatorre edito da Savvy Stories Books

Ebook Die Avonture Van Knypie Krap En Ramon D'escargot

Traduttore:
Petro Ebersöhn
EAN:

9781507110966

Protezione:
Watermark
Acquistabile con la

Descrizione Ebook Die Avonture Van Knypie Krap En Ramon D'escargot

'n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met 'n krappie en sy maats. Alles gaan goed totdat  'n klein vreemdeling na 'n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis - in Frankryk!
Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!

Prodotto momentaneamente non disponibile
€ 2.99

Recensioni degli utenti

e condividi la tua opinione con gli altri utenti